Elarduspark Weekliks

Bly op hoogte van die nuutste gebeure en weet hoe jy Omgee kan Ondersteun! Laai die geskrewe weekliks hier af of kyk na die video.

Ontvang Elarduspark Weekliks per WhatsApp

Wees deel van ons WhatsApp kommunikasie-kanaal

Ontvang gemeente kommunikasie op jou WhatsApp deur op die volgende sosiale skakel te kliek en slegs jou NAAM en VAN na +27 072 669 0863‬ te stuur. Stoor ook die nommer op jou foon sodat jy die boodskappe kan ontvang.