Groot 5 Traumas

Die doel van die onderstaande video's is om enige persoon prakties te begelei en raad te gee oor hoe om iemand wat deur aflegging, egskeiding, kanker, misdaad en afsterwe van 'n geliefde gaan, by te staan en te ondersteun. Die inhoud is saamgestel deur Kerksondermure, vanuit direkte terugvoer van mense wat self deur hierdie trauma is. Daar is ook kindersorgwenke en meer spesifieke riglyne in die pamflette. 
Laai die boekie hieronder af:

Kontak die organiseerder

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.

Kontak die organiseerder