Lokaal- verhurings

Lokaalverhurings

NG Elarduspark verhuur lokale uit vir partytjies, funksies, konserte, optredes, konferensies en vir enige ander behoefte wat jy mag hê. Kontak Alida Keet vir die beskikbaarheid en prys.
012 345 1144 / 083 441 4074 
data@ngelarduspark.org.za 

Lokale

Artos- & Oinos  ("Brood & Wyn")  met die Lapa

Kerkruim

  • Artos sit 120 mense en Oinos sit 180 mense.
  • Albei sale is toegerus met klank en dataprojektors.
  • Toegerus met 'n kombuis tussen die twee sale.
  • Lapa het ruim braaigeriewe.
  • Klimraam langsaan vir kinders en maklike toesig. 

Die Kapel

  • Sit 70 mense.
  • Toegerus met klank en dataprojektor
  • Loodglasvensters skep 'n spesiale atmosfeer.
  • 948 genommerde sitplekke.
  • Topgehalte klank en beligting.
  • 2 sy projektors en 1 middel projektor.
  • 1 projektor agter vir die spreker om te volg.
  • Orrel wat gereeld gediens word.
  • Voldoen aan alle brandregulasies.

Die Stal

  • Sit 15 mense.
  • Boma en plek om vuur te maak.

Navraag oor ons lokaalverhurings?

Stuur 'n boodskap om meer inligting te verkry.