Begrafnisse

Verlies

Indien jy iemand aan die dood afgestaan het, wil ons jou vas hou, saam met jou huil en jou in hierdie moeilike tyd bystaan en begelei.

Begrafnisreëlings



Kontak ons koster Loftus Viljoen om 'n afspraak met hom te maak. Hy sal jou/julle deur alles praat en alles vertel van hoe NG Elarduspark hierdie verlies vir julle draaglik kan maak.
+27 12 345 1144 of +27 82 352 9906